Monday, 23 March 2015

O My Gedigte Tuin

Vestiging van die Breytenbach Sentrum Gedigte Tuin in Wellington
op 15 September 2012

Floris Brown



O’ hoe bly ek jou lyf op hoogtes soek
My hele wese roep uit na jou vrug
Ysberg blits vulkaan tot in elke hoek
Gooi ek nié tou op om jou te bevrug
Ek ry jou heelnagdeur tot daglig breek
Dié tuin van my bemes ek jaar na jaar
In SÝ paradys tot bloeisels uitsteek
Gesiggies tapisseer bo die blaar
Tonne humusverrykte kwatryne
Ego oor berge dale hemelruim
Tanka “Pop-’n-Wheel” oor witsandduine
Uit Japan klots haikoes soos branderskuim
In die limeriek sonnet vrye vers
Noem maar op ... sokkie ek met opsitkers



From: McGregor Poetry Anthology 2013
Published by African Sun Press in association with the McGregor Poetry Festival
ISBN number 978-0-620-62302-5



The Poet:

Floris Brown is an award-winning poet from Worcester who has published thirty-four collections. He is chairman of the Breede Valley Poetry Society. He has performed his poetry on television and at festivals around the country. In 2012 he received the Orde Van Die Kruik and the Orde Van Die Goue Pen. In 2013, the Worcester Rotary Club presented him with a Merit Award for promoting Afrikaans.







Previously published:

Floris Brown: Worcester huis van hoop tien jaar; O My Gedigte Tuin; Nagstil uit Oppad Met Afrikaans, Cordis Trust Publikasie, ISBN: 978-0-9870397-2-9.

No comments:

Post a Comment