Wednesday, 19 August 2015

Cancellation of Prof Adam Small’s presentation

We regret to announce that Prof Adam Small’s presentation must be cancelled at the McGregor Poetry Festival because of illness. We wish him a speedy recovery and would kindly ask that if you bought a ticket to contact the The Festival Co-ordinator, Jenny Johnson 023 625 1908 info@mcgregorpoetryfestival.co.za

Dit spyt ons om u mee te deel dat Prof Adam Small se aanbieding by die McGregor Gedigtefees weens sy ongesteldheid kanselleer is. Ons wens hom spoedige beterskap toe en wil vriendelik vra dat as jy reeds ‘n kaartjie gekoop het asseblief die Feesorganiseerder Jenny Johnson te kontak  023 625 1908 of info@mcgregorpoetryfestival.co.za