Tuesday 4 August 2015

#16 coming event at Caritas




Koos vd Merwe


Daar Waar Rympies Vandaan Kom


Waar word gedigte gaan haal? Die bêreplekke is gewoonlik daar waar die hart diep voel. Waar gejubel en getreur word. Waar verwondering en verwonding is. In daardie oomblikke van diep voel is dit asof die digter sy gedig hoor op 'n plek waar dit reeds bestaan. Koos peins en sing en neem jou saam na daardie geheimsinnige plekke waarheen die hart reis om gedigte te gaan haal. Hoofsaaklik Afrikaans met ’n paar Engelse gedigte as bonus.

Saterdag 29 Augustus / 9.30vm / Caritas / 50 min / R50.00




Venue: Caritas at Temenos

number (1) on the Poetry Festival Map






No comments:

Post a Comment