Douglas Reid Skinner and Patricia Schonstein launch Stanzas, a quarterly of new poetry. Join us for a glass of wine and listen to readings of some of the poems in the first issue.
Saturday 29 August / 12.30pm / Bemind Winery / 50 min /
Waar word gedigte gaan haal? Die bêreplekke is gewoonlik daar waar die hart diep voel. Waar gejubel en getreur word. Waar verwondering en verwonding is. In daardie oomblikke van diep voel is dit asof die digter sy gedig hoor op 'n plek waar dit reeds bestaan. Koos peins en sing en neem jou saam na daardie geheimsinnige plekke waarheen die hart reis om gedigte te gaan haal. Hoofsaaklik Afrikaans met ’n paar Engelse gedigte as bonus.
Saterdag 29 Augustus / 9.30vm / Caritas / 50 min / R50.00