Monday, 1 August 2016

Launch of the 2015 Festival Anthology

We have great pleasure in inviting you to the Cape Town launch of the 2015 Festival Anthology. As you may know, each Festival is celebrated with its own Anthology, in which are published some of the poems presented on the main programme and at the open-mic venues. 
Each is a mix of strong, established voices and those of emerging poets. In the 2015 Anthology, we include, with a deep sense of homage, poems by Adam Small. He was scheduled to present at the 2015 Festival, but sadly could not attend and subsequently passed away. Join us as we read his emotive and eloquent contribution to the Anthology; and listen to the complimenting words of others included in this lovely collection.

7.30pm on 11 August 2016 at Hugh Hodge’s renowned Off the Wall at A Touch of Madness, Nuttall Road, Observatory 

A Touch of Madness, by the way, serves excellent meals, so you might consider dining there and taking the poetic evening into delicious realms.

Ons nooi u graag na die bekendstelling van die 2015 Gedigtefees Bloemlesing in Kaapstad.  Soos u mag weet, word elke fees gevier deur die samestelling van ’n Bloemlesing waarin gedigte gepubliseer word wat op die hoofprogram plaasgevind het, maar ook by die oop mikrofoon aanbiedings gelees is.  Uit eerbetoon aan Adam Small is van sy gedigte ook in die 2015 Bloemlesing opgeneem.  Hy was geskeduleer om by die fees op te tree, maar kon dit nie bywoon nie en is intussen oorlede.  Sluit by ons aan wanneer ons sy emosiebelaaide en veelseggende bydrae tot die Bloemlesing voorlees;  luister ook na ander se komplementerende woorde wat in hierdie pragtige bundel ingesluit is.

7:30nm op 11 Augustus 2016 by Hugh Hodge se befaamde Off The Wall by ’n Touch of Madness, Nuttallweg, Observatory, Kaapstad.


Touch of Madness bedien uitstekende etes, so jy mag dalk oorweeg om te bespreek en ook jou aandete te verhef tot die gebied van die digkuns.