Sunday, 17 July 2016

Enter our Poetry Competition! “Voices on Fire”

Enter our Poetry Competition!  “Voices on Fire” 

If you have written an unpublished poem, then this is for you! 

There are 2 categories: 

Open (19 years and older)
The winner will receive R7 500.00 cash & a trophy 

High School (13 to 18 years)
The winner will receive a R2 500.00 book voucher & a trophy 

Closing date extended to: Friday 5th August 2016
See www.mcgregorpoetryfestival.co.za for details


Teken in op ons Gedigtekompetisie! “Voices on Fire”
Indien jy ’n ongepubliseerde gedig geskryf het, is hierdie kompetisie vir jou! 

Daar is 2 kategorieë: 

Oop (19 jaar en ouer)
Die wenner ontvang R7 500.00 kontant plus ’n trofee 

Hoërskool (13 tot 18 jaar oud)
Die wenner ontvang ’n R2 500.00 boekgeskenkbewys en ’n trofee 

Sluitingsdatum verleng tot: Vrydag 5 Augustus 2016
Sien www.mcgregorpoetryfestival.co.za vir besonderhede